top of page
jess-bailey-l3N9Q27zULw-unsplash.jpg

Hier by Ida Wiskunde en Berading is die leerders altyd die kern van wat ons doen. Die holistiese benadering waarmee ons jou kind help om Taal en Wiskunde probleme aan te pak, is ons wenresep. 

Ons kan jou kind help

Wiskunde, Taal en Berading

Ons help jou kind om hul resultate te verbeter en hul selfvertroue terug te kry!

Vir wie is IdaWeB?

Lesse word een keer per week aangebied.

Graad 1
tot

Graad 12
Leerders

Hoe werk dit hier?

Wanneer jy as ouer my kontak, reël ons ’n eerste gesinskonsultasie om ’n volledige agtergrondkennis van swangerskap tot tans van jou kind te kry. Ouers word dus deel van die span en almal moet inkoop in die proses wat ons gaan volg sodat jou kind optimaal bemagtig kan word. 

            

Meeste Gr R tot Gr 6 het ook ‘n 30-minute emosionele sessie om leerders te bemagtig om eise van die lewe te hanteer. Individuele berading word ook gedoen soos benodig, byvoorbeeld in verband met portuurdruk, boelies... ens.

leohoho-rngTKHXumy0-unsplash.jpg
IdaWeB Facebook Post.png
Contact Us
bottom of page