top of page
Kort Kursusse - Kinders

Kort kursusse vir kinders om basiese vaardighede aan te leer.

Kort Kursusse - Kinders

Om 'n leerder te bemagtig om self te kan besluit en reg op te tree is seker die mees vervullende gevoel.

Die kort kursusse sluit in:
• Hoe studeer ek effektief, om die leerinhoud vir altyd te onthou?
• Rooster beplanning: Daagliks, toetsreeks en eksamens.
• Asemhalingsoefeninge en ander stres ontladings.
• Leierskap.
• Wat kan ek van Gr 7 verwag?
• Is ek reg vir Gr 8?

bottom of page