top of page
Perseptuele Ontwikkeling

Daar is toenemende uitvalle in taal en wiskunde wat veroorsaak is deur tekortkominge van voorskoolse onderrig en of emosionele probleme. Dit belemmer dat leerders kan vorder met lees, skryf en wiskunde.

Perseptuele Ontwikkeling

Perseptuele ontwikkeling sluit die volgende in:
Groot motoriese beweging soos; touspring, balans, ritme, middellynkruising, oog-hand koördinasie, fisiese uithouvermoë ens.

Visuele vaardighede:
• Oogbewegings/oogspan
• Visuele geheue
• Visulele opeenvolging
• Visuele voorgrond agtergrond
• Ontleding en sintese

Ouditiewe vaardighede:
• Luistervaardighede
• Ouditiewe geheue
• Ouditiewe opeenvolging
• Ouditiewe voorgrond en agtergrond
• Ontleding en sintese

Spraak en Taal:
• Uitspraak van woorde
• Uitgebreide woordeskat
• Handskrif/ Fynmotories

bottom of page