Registrasie
Registrasie
R500.00/Registrasie
Registrasie (sluit 'n eerste gratis konsultasie in)
-
10% afslag vir addisionele lede van die gesin.
-
Geen afslag vir voorskoolse of remediërende leerders nie.
-
10% afslag word verbeur indien rekening agterstallig is.
Bykomende Berading
R500.00/Sessie
Bykomende berading of ouerleiding.
Tydsduur: 60 minute
Kleuter gesin skool
Ouers met kinders
R500.00/Registrasie
Registrasie (sluit 'n eerste gratis konsultasie in)​
Maandfooi
R750.00
4 lesse per maand
Tydsduur: 45 minute elk
Voorskool tot Graad 3
Gekombineerde vakke groepsessie
R1535.00/Maand (Jan-Nov)
R4230.00 Kwartaalliks
-
Emosionele intelligensie
-
Taal
-
Wiskunde
-
Hersiening
Tydsduur: 90 minute
Individuele vak groepsessies
R1535.00/Maand (Jan-Nov)
R4230.00 Kwartaalliks
-
Taal/Wiskunde
-
Hersiening
Tydsduur: 90 minute
Graad 4 tot Graad 10
Groepsessies
R1025.00/Maand (Jan-Des)
R2850.00 Kwartaalliks
-
Wiskunde/Taal
Tydsduur: 60 minute
Groepsessies
R1535.00/Maand (Jan-Des)
R4230.00 Kwartaalliks
-
Taal/Wiskunde
-
Hersiening
Tydsduur: 90 minute
Groepsessies
R220.00/Maand (Jan-Nov)
-
Emosionele intelligensie (Gr 4 - Gr 6)
Tydsduur: 30 minute
Graad 11
Groepsessies
R2045.00/Maand (Jan-Des)
R5800.00 Kwartaalliks
-
Wiskunde
-
Hersiening
Tydsduur: 120 minute
Graad 12
Groepsessies
R2045.00/Maand (Jan-Des)
R5800.00 Kwartaalliks
-
Wiskunde
-
Hersiening
Tydsduur: 120 minute
Individuele Sessies
Aanlyn sessies GrR – Gr 7
R440.00/Sessie
​Tydsduur: 60 minute
Gr 4 – Gr 7
R440.00/Sessie
​Tydsduur: 60 minute
Gr 8 – Gr 12
R440.00/Sessie
​Tydsduur: 60 minute
Kursusse
Gr 4 – Gr 6 Studiekursus (Ouer & Kind)
R700.00
*Slegs 5 pare
​Tydsduur: 3 ure
Swangerouers (Albei Ouers)
R700.00
Optimale leer van die begin
*Slegs 5 pare
Via aanlyn / By Sentrum
​Tydsduur: 3 ure
Beplanning vir die jaar (Gr 6 - Gr 10)
R700.00
Roosters / Kwartaal / Eksamen
*Slegs 10 leerders
​Tydsduur: 3 ure
Neem kennis van die volgende:
-
Daar is geen sessies tydens skoolvakansies nie;
-
Bogenoemde gelde is verdeel oor alle sessies, insluitend 12 hersieningsessies vir eksamens;
-
Die maandelikse fooie sluit vier sessies per maand in;
-
As gevolg van Covid 19 kan leerders ook reël om aanlyn sessies deel te neem.